Home
Kamers
Pryse
Omgewing
Aktiwiteite
Kontak ons
Ons Ondersteun
AFRIKAANS TUISTE
 
Alvera Gastehuis is in die Die Boord, 'n gevestigde en baie rustige woonbuurt van Stellenbosch geleë en is binne 5 minute loopafstand vanaf  winkels, restaurante en die Medi-Clinic hospitaal en binne 10 minute vanaf  die historiese middedorp.
 
Alvera is ideaal vir groepe van 4 tot 6 persone, maar bied ook perfekte verblyf  vir enkelpare en individue.
 
Parkering is beskikbaar op die terrein.